top of page
Welkom by Smul
Maklike resepte vir almal wat hou van lekker eet!




1/5
Search


Gordy se gesonde roomys/ gevriesde joghurt
Hierdie resep is bemeester op 'n Saterdagaand met basiese bestandele wat in die huis was. Dis 'n gesonde alternatief op roomys of...


Armmans Wortelkoek
Hierdie wortelkoek is 'n baie maklike, goedkoop alternatief op die tradisionele wortelkoek. Net 'n paar bestandele, 'n skamele 30 minute...


Col's Quiche
Hierdie is my skoonma se resep, en dis vreeslik lekker! Bedien 6 Mense Bestandele: 130ml bruismeel 350ml melk 2 groot eiers 1 koppie...


Grenadilla Kaaskoek
Wie kan nee sê vir 'n romerige, smelt-in-die-mond kaaskoek? Hierdie resep is eenvoudig en altyd 'n treffer by enige partytjie. Die geheim...


Afrikaanse Appelkoek
As 'n mens soek vir 'n appelkoek resep op die internet, kry jy so baie variante en soorte dat jy maklik oorweldig voel en nie weet watter...


Bruintjies (Brownies)
Een Woensdag middag het ek net hierdie lus gekry vir 'n lekker bruintjie. Een wat krakerig is, maar lekker sag in die middel. Fudgy...


Liefdes Sjokolade Koek
Hierdie sjokolade koek is defnitief die pad na enige iemand se hart. Bestandele : 4 Eiers 1 1/4 koppies suiker 2 eetlepels fyn appelkoos...


Lemoen Hoender
Bestandele: 1 Lemoen in ringe gesny 6 Hoender Boudjies 1 Groot ui in ringe gesny 1/4 koppie sagte botter Hoender speserye 1 Eetlepel...


Vaughn se volgraan ontbyt muffins
Lewer 12 muffins Bestandele: 1 +1/4 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier Knippie sout 1/2 koppie suiker 2 koppies volgraan ontbyt...


Heerlike Hertzoggies
Krakerige klapper met die sagte appelkooskonfyt middel. Heerlik! Ek wou my hele lewe lank al hertzoggies maak, maar ek het altyd gedink...


Gordon se gunsteling suurlemoen blokkies
Hierdie nagereg is beslis my man se heel gunsteling. Dis maklik om aanmekaar te slaan en die heerlike klam tekstuur en soet suurlemoen...


Oros Koek
Daar is niks so vrolik soos die Oros – mannetjie nie. En niks gaan saam soos Oros en ‘n kinder partytjie nie. Maak ‘n 20cm deursnee koek...


Oumens vrugtepoeding
Vrugtepoeding met klapper, bedien met vla of roomys is altyd ‘n groot bederf! Bedien 6-8 Bestandele: 1 X klein blikkie fruit-coctail can...


Vanielje Kolwyntjies
Wie hou nie van ‘n lekker vanielje kolwyntjie saam met hulle middag tee nie? Hierdie resep is maklik, vinnig en klassiek. Lewer 12...


Almal se Peppermint Crisp Tert
Ek sou graag wou sê dat hierdie resep net myne is, maar almal wat dit proe vra die resep. So, ek sal moet bieg, hierdie is almal se...
Miela se mielietert
Daar is min dinge so lekker en heilsaam soos ‘n mielietert. Hierdie gereg is eenvoudig, vinnig en ideaal vir by die braai of selfs saam...


Annelize se Namibs-Hoender
In die jaar 2000 trou my groot sus met die liefde van haar lewe. Hulle gaan hou wittebrood in die mooie Namibië. Sy word so geïnspireer...


Tannie Hanna se Cremora Tert
As ek terug dink aan my kinderdae kan ek eerlik sê dat daar min dinge so lekker was soos ‘n Saterdag na-middag op Caledon. Johan Stemmet...


Klassieke Frikadelle
Hierdie is ‘n klassieke frikkadel resep,soos ouma dit nog gemaak het. Basiese bestandele wat jy reeds in jou koskas het.’n Wenner vir ‘n...
Oupa Mof se Rysslaai
In ons huis is ‘n braai nie ‘n braai sonder Oupa Mof se rysslaai nie, maar om die waarheid te praat is hierdie gereg so vullend, dat dit...
Tuis: Blog2
bottom of page