top of page

Vanielje Kolwyntjies

  • Writer: Danè Swart
    Danè Swart
  • Apr 26, 2020
  • 1 min read

Wie hou nie van ‘n lekker vanielje kolwyntjie saam met hulle middag tee nie? Hierdie resep is maklik, vinnig en klassiek.

Lewer 12 kolwyntjies

Bestandele:

  1. 2 koppies koekmeel

  2. 1/2 teelepel sout

  3. 2 teelepels bakpoeier

  4. 1/2 koppie sagte botter

  5. 1 koppie suiker

  6. 2 medium eiers

  7. 1 koppie melk

  8. 1 teelepel vanielje geursel

Voorverhit oond tot 190grade celcius. Verroom botter en suiker tot lig en romerig, voeg eiers by en klits verder. Voeg melk, meel, sout en bakpoeier by en klits vir 2min. Roer vanielje geursel deur en Skep in kolwyntjie houers.

Bak vir 15-18 minute

Versier met vanielje – botter versier suiker.

 
 
 

Comments


©2020 by Die Smulpaap Resepte.

bottom of page