top of page

Miela se mielietert

  • Writer: Danè Swart
    Danè Swart
  • Apr 9, 2020
  • 1 min read

Daar is min dinge so lekker en heilsaam soos ‘n mielietert. Hierdie gereg is eenvoudig, vinnig en ideaal vir by die braai of selfs saam met Sondag kos.

Bedien 4-6 mense

Bestandele:

  1. 1 Blikkie Room Mielies (420g)

  2. 1 Groot Eier

  3. 2 Eetlepels Gesmelte Botter

  4. 2 Eetlepels Suiker

  5. 2 Eetlepels Meel

  6. 1 Teelepel Bakpoeier

Meng al die bestandele saam en roer goed, sodat meel nie klontjies vorm nie. Gooi mengsel in ‘n gesmeerde oondvaste bak en bak in ‘n voorverhitte oond teen 180 grade Celius vir 45 Minute of tot deurgaar en ligbruin.

Recent Posts

See All
Oupa Mof se Rysslaai

In ons huis is ‘n braai nie ‘n braai sonder Oupa Mof se rysslaai nie, maar om die waarheid te praat is hierdie gereg so vullend, dat dit...

 
 
 

Komentáře


©2020 by Die Smulpaap Resepte.

bottom of page